Roy Glenn

Roy Glenn
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Roy Edwin Glenn
Geboorte (1914-06-03)3 Junie 1914
Sterfte 12 Maart 1971 (op 56)
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 3
Beroep(e) Akteur
Aktiewe jare 1936–1971
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Roy Glenn (3 Junie 1914 – 12 Maart 1971) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Lydia Bailey (1952), Porgy and Bess (1959), Guess Who's Coming to Dinner (1967), en Escape from the Planet of the Apes (1971).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy